Radio Houtstok Online

Radio Houtstok  Online Südafrika, Vredenburg
2 0

Radio Houtstok speel die musiek waarvan jy hou! Die beste in Afrikaans, nuutste en gewildste Afrikaanse treffers, populere Engelse liedjies, al daai treffers van die Springbok Radio era, al die Goue Oues (Golden Oldies). Country musiek asook musiek van die 70's, 80's en 90's en dan natuurlike n bietjie Afrikaanse kultuur musiek....wat ander as Boeremusiek! Daar sal bitter min gepraat word op Radio Houtstok maar daar sal beslis programme wees waar DJ's van oor die hele wereld met ons luisteraars sal gesels oor waar hulle woon en werk! Radio Houtstok beoog om jou geselsskap te hou waar jy ookal is in die wereld. Net lekker musiek..rustig en sag op die oor! Jou stasie Jou musiek Jou mense

  • Slogan: Net die beste luister musiek!
  • First Air Date: November 30, 2018
In der Luft
TRANSVAALSE WALS
HANS LA GRANGE - TRANSVAALSE WALS
Sandveld toe.mp3
VatVyf Boereoerkes - Sandveld toe.mp3
Pedal Ford.mp3
Baardskeerdersbos Orkes - Pedal Ford.mp3
VRYDAGAAND SETIES
THEO ERASMUS - VRYDAGAAND SETIES
Hengel By Die Huis.mp3
Fat Man - Hengel By Die Huis.mp3
Kontakte
Adresse : Unit 29 Gateway Centre Club Mykonos Crossing 7357 Langebaan, South Africa
Email: radiohoutstokonline@gmail.com
Telefon: +66 986797993
Facebook: https://www.facebook.com/Radiohoutstok100.6FM/
Twitter: https://twitter.com/RadioHoutstokfm
Google play: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.nobexinc.wls_2958508550.rc&hl=ru&gl=US