Radio Houtstok Online

Radio Houtstok  Online ЮАР, Фриденбург
2 0

Radio Houtstok speel die musiek waarvan jy hou! Die beste in Afrikaans, nuutste en gewildste Afrikaanse treffers, populere Engelse liedjies, al daai treffers van die Springbok Radio era, al die Goue Oues (Golden Oldies). Country musiek asook musiek van die 70's, 80's en 90's en dan natuurlike n bietjie Afrikaanse kultuur musiek....wat ander as Boeremusiek! Daar sal bitter min gepraat word op Radio Houtstok maar daar sal beslis programme wees waar DJ's van oor die hele wereld met ons luisteraars sal gesels oor waar hulle woon en werk! Radio Houtstok beoog om jou geselsskap te hou waar jy ookal is in die wereld. Net lekker musiek..rustig en sag op die oor! Jou stasie Jou musiek Jou mense

  • Slogan: Net die beste luister musiek!
  • First Air Date: November 30, 2018
Играет сейчас
VOORLOPER SETIES.MP3
DANIE GREY - VOORLOPER SETIES.MP3
Dagbreek Tango
Hennie De Bruyn En Die Kitaarkêrels - Dagbreek Tango
Ou Kalahari Cha
Ricgardo Borman - Ou Kalahari Cha
DIE LAEVELD POLKA.MP3
SPRINGBOK BOEREORKES - DIE LAEVELD POLKA.MP3
Bosveldliefde.mp3
Rudi Jooste & Gerhard Meyer - Bosveldliefde.mp3
0 комментариев
Контакты
Адрес : Unit 29 Gateway Centre Club Mykonos Crossing 7357 Langebaan, South Africa
Email: radiohoutstokonline@gmail.com
Телефон: +66 986797993
Facebook: https://www.facebook.com/Radiohoutstok100.6FM/
Twitter: https://twitter.com/RadioHoutstokfm
Google play: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.nobexinc.wls_2958508550.rc&hl=ru&gl=US